TuisPX1 • Indeks
CAC 40
7 776,80
27 Sep., 15:14:00 GMT+2 · INDEXEURO · Vrywaring
Indeks
Vorige sluiting
7 742,09
Dagwisseling
7 743,88 - 7 789,92
Jaarwisseling
6 773,82 - 8 259,19
Meer oor
Die CAC 40 is 'n Franse effektebeurs-indeks en die leidende indikator vir die effektebeurs Euronext in Parys. Die indeks verteenwoordig die veertig belangrikste aandele en is saamgestel uit maatskappye wat ten opsigte van hulle markkapitalisasie tot die eenhonderd grootstes in Frankryk behoort. Sy basisindeks van 1 000 is op 31 Desember 1987 vasgestel. Vanaf 1 Desember 2003 mag die indeks vry beweeg. 'n Besondere kenmerk van die CAC 40 is dat, alhoewel hy uit Franse maatskappye saamgestel is, sowat 45 persent van die aandele in buitelandse besit is. Die groot aandeel buitelandse beleggers is die resultaat van 'n lang reeks privatiserings, wat vanaf die tagtigerjare van die 20ste eeu in Frankryk plaasgevind het. Wikipedia
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys